|
Ons visie is om God, mekaar en ander te dien. Dit doen ons deur God met mekaar en ander te deel, mekaar en ander te aanvaar, mekaar en ander te benut en mekaar en ander te dra. Ons verstaan ander so wyd dat dit natuur en kultuur insluit.
Die gemeente het 3 leraars:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
,
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
en
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
. Die gemeente het 771 besoekpunte met 1747 belydende lidmate en 448 dooplidmate. Woordverkondiging en lering is hoë prioriteit in NG Wierdapark. Hieruit vloei alle diens voort. Ons is ingestel op organiese groei. Dit wat in die gemeente gebeur is ’n spontane reaksie op wat God vir ons uit sy Woord duidelik maak.
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
asseblief indien u enige navrae het. |
|