Ons Dien: Ons deel...

ONS DEEL GOD
MET MEKAAR EN ANDER


Eredienste

24 Februarie, Sondag - Oggenddiens 09:00 - Dr Pieter Visser (Doop)
24 Februarie, Sondag - Sotho/Zulu Diens 15:00 - Alpheus Msimanga
24 Februarie, Sondag - Aanddiens 18:30 - Ds Jan Bester


2019 Preek Register

Kategese

Die kategete kom na die oggenddiens in die kerk bymekaar.

Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. by 083 453 6613 of 012 653 0173 vir enige navrae. 

Kategese teeskinkbeurte

24 Februarie - Groepaktiwiteit
3 Maart - Graad 4
10 Maart - Graad 5 & 6

 

Preke op CD en in MP3-Formaat

Alle preke word opgeneem en kan bestel word of per epos of in MP3-formaat afgelaai word. Vir MP3’s besoek ons webblad en laai die preek van jou keuse af.

Bybelstudie

Kom-luister-leer-beleef-groei! Geen Bybelstudie tydens vakansies of op vakansiedae nie. Skakel gerus in of laai die Bybelstudie af op MP3.

Woensdag om 09:00 - By die kerk.
Woensdag om 19:00 - By die kerk.
Donderdae om 08:00 - By die kerk.


Selgroep

Woensdae om 19:00 by ds Jan Bester te Springbokstraat 142.

Doop

Ons volgende Doopdiens is op Sondag 24 Februarie.

 

 

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae